Back to Results | Home Residential For Sale Prieska Prieska Rural ... Farm
R15,900,000

R15,900,000

12,261Ha Farm For Sale in Prieska Rural
4
Bedrooms
1.5
Bathrooms
Print

Pragtige Bo-Karoo skaap-/wildsplaas te koop

Web Ref. RL5820
Land size 12261.00 Ha
Monthly Bond Repayment
R161,421.40
Hierdie besonderse 12 261 ha Karooplaas is in 2 dele wat afsonderlik, of as geheel gekoop kan word.

Dis 'n totale binneplaas wat van 2 rigtings bereik kan word.

Grassoorte wat kenmerkend in die omgewing voorkom, is: boesmansgras, kapokbos, borseltjiegras, gannas, 5 soorte karoobos, witgatbome, suidwes dorings en 3 doringbos.
Sandveld, hardeveld en ranteveld maak deel uit van die tipografie.

Plus minus 2000 ha se vleileegtes maak die plaas uniek, wat met so min as 10 mm reen dit verander na 'n gannabos paradys om lammers af te rond of ooie op te lam in die herfsmaande voor die winter.
Kampe: 20 met 9 windpompe en 6 sonpompe, met krippe en opgaartenks/-damme.
Boorgate wissel van 12 m tot 40 m dieptes.
Hier is ook 'n fontein met soetwater reg deur die jaar.

Omheining: twee derdes van die plaas is elektries omhein (1.6 m hoog) met 'n sonkragstelselres van die plaas het jakkalsbestande omheining.
'n 750 ha Wildskamp met wildsomheining met die volgende wild op: gemsbok, blesbok en springbok.

Opstal en wonings
1. Gerieflike groot plaashuis met 4 slaapkamers, sonkamer, kombuis met Aga koolstoof, spens, badkamers, leef- en braaiarea.
Buitegeboue met arbeidershuise,store en veehanteringsgeriewe.
Sonkrag van 6kva met windlaaier van 20 kva.
2. Oubplaashuis wat buite werk benodig( histories restoreerbaar).
Groot sinkstoor.
Veehanteringsgeriewe en skaapvoerkraal.
Geen Eskom.
Drakrag is 1:32 Gve of 1:6-7 Kve.
Reenval 150 tot 200 mm per jaar.

Die een akte is te koop uit die Boedel (BTW-draend).
Die ander deel is in Trust wat oorgekoop kan word met sy voordele.

Features

Interior
4 Bedrooms
1.5 Bathrooms
1 Kitchen
1 Lounge
1 Dining Room
Sizes
Land Size 12,261 Ha
Listing Info
Date Listed 19-02-25
Time Listed 13:35

Prieska Rural, Prieska

Google map for 12,261Ha Farm For Sale in Prieska Rural

Disclaimer

While every effort will be made to ensure that the information contained within the Home & Hectare website is accurate and up to date, Home & Hectare makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.