R5,000,000

R5,000,000

3,314Ha Farm For Sale in Prieska Rural
2
Bedrooms
Print

Uitsonderlike netjiese plaas te koop in die Bo-Karoo

Web Ref. RL6345
Land size 3314.00 Ha
Monthly Bond Repayment
R49,082.16
Hierdie plaas is oor ’n klompie jare opgebou en bitter goed bestuur, soos net ’n stoetboer kan.

Ligging: ±70 km Noord van Prieska

Grensdrade is jakkalsproef omhein (3 kante) en een grens met 12 drade, asook totaal elektries omhein met sonkrag Energizers.

Watervoorsiening :
- 2 sonpompe
- 2 windpompe

Weiding:
- Gemengde sagteveld wat insluit-: kortbeen/langbeen boesmansgrasse, karoobos, gannas en pionierstipes grasse
- Min 3 doringbos kom voor

Kampe:
- 7 groot kampe en 1 kleiner een by ingang/arbeidershuis
- 2 sementdamme met voerringe asook 6 x 5000 liter Jojo tenks vir watervoorsiening vir 12 krippe
- 3 x Skaaphanteringskrale spesifiek geposisioneer vir funksionaliteit en gerief.
- Die kampdrade is in 'n bo-gemiddelde toestand en een van die plaas se beste eienskappe is die feit dat daar geen Presopisbome is nie - wat oor tyd en heeljaar bestry word.

Geen Eskomkrag

1 Arbeidershuis

1 Stoor/voerkamer

Drakrag is 1:36 GVE of 1:5 KVE

Dis ’n baie gerieflike boerplaas met goeie toegangspaaie.

Eienaar is BTW geregistreer en die plaas word uit die Trust verkoop.

Bonus:
50 Witkopdorper ooie is ingesluit in die koop vir ’n lopende saak.


• Hier is 5 km van die plaas nog 'n plaas van 3300 ha ook te koop

• Kontak my gerus - die plasie gaan vinnig sy nuwe Basie kry!

Features

Interior
2 Bedrooms
Exterior
Security
Sizes
Land Size 3,314 Ha
Listing Info
Date Listed 29-05-26

Disclaimer

While every effort will be made to ensure that the information contained within the Home & Hectare website is accurate and up to date, Home & Hectare makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.