R3,850,000

R3,850,000

Farm For Sale in Brandfort Rural
4
Bedrooms
Print

Uitstekende Landbougeleentheid – 370 ha Goed Ontwikkelde Plaas

Web Ref. RL6323
Monthly Bond Repayment
R37,793.27
Hierdie besonderse plaas, bestaande uit twee dele van 284 ha en 86 ha, bied ’n totaal van 370 hektaar produktiewe grond – ideaal vir die ernstige boer of belegger wat op soek is na ’n gevestigde en veelsydige eenheid.
Die plaas beskik oor 110 ha bewerkbare lande, perfek vir gewasproduksie, aangevul deur goeie rooigras weidings wat uitstekende voer vir vee voorsien. Die waterinfrastruktuur is betroubaar met 4 boorgate en 3 windpompe, wat volhoubare boerdery ondersteun.
Die eiendom is verbeter met:
• ’n Netjiese 4-slaapkamer woonhuis
• Stoor
• Verskeie buitegeboue
Die volgende word opsioneel saam met die plaas aangebied:
• 67 koeie
• 45 kalwers
• 2 bulle
Hierdie is ’n ideale geleentheid om ’n funksionele, goed toegeruste plaas met bestaande inkomste potensiaal te bekom. Kombinasie van akkerbou en veeboerdery maak dit ’n uitstekende, gebalanseerde landbou-eenheid.

Features

Interior
4 Bedrooms
Listing Info
Date Listed 22-04-26
Time Listed 04:26

Disclaimer

While every effort will be made to ensure that the information contained within the Home & Hectare website is accurate and up to date, Home & Hectare makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.