Hierdie 443.5765 hektaar wildsplaas is gelee slegs 40km vanaf Bloemfontein. Hierdie land bied n diverse landskap van rante, laagtes en boomryke gebiede.
'n Pragtige spruit kronkel deur die plaas, Die plaas is goed toegerus met slaggeriewe, 'n gesellige braai-area en 'n kroeg vir sosiale byeenkomste.
Die hoofhuis op die eiendom is gerieflik met vier slaapkamers en drie badkamers, wat meer as genoeg spasie vir familie en vriende bied.
Daar is n betroubare sonpomp wat die waterbehoeftes van die plaas dek, en die eiendom is omhein met n 2,4 meter hoe wildsheining om die veiligheid van die wild te verseker.
Drie groot grond damme bied bykomende waterbronne en dra by tot die ekologiese balans van die plaas.
Hoenders Wild 8 x Sable 50 x Springbok 20 x Blesbokke 20 x Wit Blesbok 15 x Rooi Hartebees 3 x Zebra 8 x Eland 10 x Lechwe 40 Brindle Gnu (BWB) 30 x Goue BWB 15 Impalas 15 Swart Impalas 9 x Volstruis 20 x Swart Rooibokke 20 x Rooibokke
Moenie hierdie unieke geleentheid misloop nie. Kontak ons vandag om meer te wete te kom en om 'n besigtiging te reel.
Sign-up and receive Property Email Alerts of Farms for sale in Bloemfontein Rural, Bloemfontein.
Disclaimer: While every effort will be made to ensure that the information contained within the Home and Hectare website is accurate and up to date, Home and Hectare makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.
Please note: Most banks charge an administration and initiation fee. Disclaimer: These calculations are only a guide. Please ask your conveyancer for exact calculations.