Your trusted area specialist in Home and Hectare Eastern Cape.

Ek is Johan Venter en ek het grootgeword in Burgersdorp. Ek het die voorreg om al vir die afgelope 20 jaar as BKB Takbestuurder te werk en het my loopbaan by BKB in 2003 begin. Ek is ook trots om vir die afgelope 2 jaar as 'n gekwalifiseerde eiendomsagent vir BKB Home&Hectare te werk.

Ek geniet my werk by BKB en daar is niks meer bevredigend as om my kliente gelukkig te hou en 'n uitstekende diens aan die gemeenskap te lewer nie. Dit is my passie om my kliente in die boerdery- en eiendomsafdeling te help en ek sal altyd my bes doen om hulle te ondersteun.

Ek is dankbaar vir die geleentheid om by BKB te werk en streef daarna om my kliente te dien met die hoogste standaard van professionele dienslewering.

Recent Deals

Contact Me

Stay
Informed

Sign-up to our monthly email newsletter and we’ll keep you informed of great property deals.

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy