Your trusted area specialist in Home and Hectare Western Cape.

Ek is getroud met Lydia vir meer as 40 jaar en ons is die trotse ouers van een dogter, Hester.

My vorige loopbane sluit in onderwys en boerdery.Ek is professioneel gekwalifiseer met 'n universiteitsgraad en 'n nagraadse diploma by die Universiteit van Stellenbosch. Ek het ook die vereiste eiendomskwalifikasies verwerf.

Ek het 30 jaar ervaring in eiedomverkope en veilings en spesialiseer in onroerende en roerende eiendomme, insolvensies, likwidasies en bestorwe boedels.

Ek hanteer verkope en veilings van eiendomme in die Wes-Kaap wat die Suid-Kaap insluit en ook in die Noord-Kaap. Ek hanteer ook verkope en veilings van onroerende en roerende bates van verskillende munisipaliteite op 'n kontrakbasis.

Die meeste van my besigheid is die gevolg van herhaalde besigheid van kliënte met wie ek uitstekende verhoudinge gebou het oor jare of persoonlike verwysings van vorige kliënte. Ek glo in eerlikheid,en uitstekende diens en jy moet jou produk ken.

My persoonlike belangstellings sluit in om lang ente langs die see te gaan stap, om te kamp en om te toer.

My
Listings

Recent Deals

Contact Me

Stay
Informed

Sign-up to our monthly email newsletter and we’ll keep you informed of great property deals.

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy